Click on the links below to browse a specific area:
| Type: | Area: |
|---|---|
| House | Onrus |
Description:
Lieflike huis op die seefront. Is kindervriendelik en het 4 kamers - 2 met dubbelbeddens en 2 met enkelbeddens. Koopkrag is huurder se verantwoordelikheid. Manlike skoonmaker is op die perseel en is beskikbaar teen ekstra koste vir die huurder, indien sy dienste benodig word.
| Low Season | Med Season | High Season |
|---|---|---|
| R 3800 | R 3800 | R 3800 |