Click on the links below to browse a specific area:
Type: | Area: |
---|---|
Apartment/Flat | Vermont |
Description:
Netjiese, oopplan vertrek met dubbelbed, aparte badkamer en volledige kitchenette. 400 meter van die see geleƫ. Wi-Fi is beskikbaar. Baie veilig. Beskik oor 'n buite braai met 'n windskerm rondom. Dit is 'n "Geen Rook"-area (Binne en Buite)
Low Season | Med Season | High Season |
---|---|---|
R 350 | R 450 | R 475 |